Franse verregs toe skielik verlinks

738
0
Published 2024-07-08
Gister het die tweede ronde van die Franse algemene verkiesing plaasgevind en die linkse faksie het as die grootste uit die stryd getree. Dan Roodt lewer kommentaar.

Dra hier by tot klanktoerusting vir Gustav: Praag2, Capitec, takkode 470010, rekeningnommer 1358726750. Verw.: "klank + u naam". Om die boek 'Aweregs' te koop, deponeer R350 in dieselfde rekening met u naam as verwysing en stuur 'n epos na [email protected] met u naam en straatadres.

All Comments (5)
  • @rgdressler2046
    Ek was laasjaar by 'n privat kursusaanbieder in Duitsland. Daar was 'n etnies duitse vrou, meestergraad in ingenieurswese, wat vir hulle gewerk het. Hulle lei baie volksvreemdes op, deur die staat na hulle toe gestuur. Sy vertel my van die kursusgangers vertel openlik die duitsers is swakkelinge (en hulle is nie heeltemal verkeerd nie, hierdie indruk kry ek ook - en dit is kunsmatig ingeprent by die mense deur 'n materialistiese en jarelange linkse kultuur, as mens my sou vra) en hulle gaan die land by hulle oorneem! Dit maak my erg omgekrap, ek wat in 'n militaristiese Suid-Afrika grootgeword het.
  • @fransmurati2370
    Links of regs, word baie los gebruik en aangehoor sonder om dit regtig te wil verstaan. Regs van jou regering(hoe en wat dit ookal is.) maak jou skielik regs, en sou jou regering vêr links wees. Dan maak dit joudalk ook links van regs. Dit is nie 'n standaard norm sois dit nou wêreld wyd gebruik word. Om' n begin te maak dink dink ek dat 'n land se Konstitusie as die maatstaf gebruik word, van links en regs, waar links liberale waardes en konserwatief regse waardes aankleef. Maar dit is net die begin daarvan. Geloof, Ekonomie ens. Hoe sal dit onder die geklas word. Daar bestaan nie,' n eenvormige norm om dit te evalueer op een manier van verstaan. Dit sal waarskynlik altyd deur beskeie opinies verander, van een merker tot die volgende.